Dominique Dunne

Dominique Dunne
Geboortenaam Dominique Ellen Dunne
Geboorte (1959-11-23)23 November 1959
Sterfte 4 November 1982 (op 22)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1979–1982
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dominique Dunne (23 November 1959 – 4 November 1982) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Poltergeist (1982) en in die televisiereekse Hart to Hart (1979), Breaking Away (1980), en Hill Street Blues (1981).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy